Brief: Die blanke Afrikaner in Suid-Afrika — Is die AB-redenasies nog geldig?

Dit is Februarie 2018. Majubafees! Hoe lyk die korporatiewe profiel en die koers van die blanke Afrikaner op pad na 2020?

Met verwysing na die nuusbriewe en verslae sigbaar op die webwerf van die Afrikanerbond, is dit moontlik van Afrikaner- … Lees verder

Ons geslag beleef ‘n belangrike hoofstuk in Afrikanergeskiedenis

deur BJ Engelbrecht

Ek dink al twee weke hoe om hierdie brief te skryf sonder om negatief te wees oor die Afrikaner se toekoms is Suid-Afrika. As mens om jou kyk sien jy net negatiewe tekens vir ons, ons sien … Lees verder

‘n Kritiek op die Afrikanerleiers

Ek is ‘n gewone Afrikaner wat hartstogtelik lief is vir my taal, my mense en my volk en sy geskiedenis. Die vryheid van my volk lê my na aan die hart, en namate ons dieper in die moeras van oorgawe Lees verder

Afrikaners behoef ’n politieke ommekeer

In voorafgaande artikels in die Geskiedenisafdeling van dié webwerf is gepoog om kortliks (ja, baie kortliks!) en oorsigtelik na politieke tendense te kyk binne vier periodes:

Lees verder

Geen wenner in Afrika-leierskapprys van $5m nie

CNN berig dat ‘n prys vir goeie leierskap ter waarde van $5 miljoen op dramatiese wyse Maandag aan… niemand toegeken is nie.

Dit was die eerste keer in die drie jaar oue geskiedenis van die Mo Ibrahim-prys, dat die komitee … Lees verder