Pierre Fouché: Oor leiers

Die V.S. Marine Corps se 1997-boek getiteld Warfighting, stel dit dat oorlog gekenmerk word deur die interaksie van fisiese, morele, en verstandelike kragte. “Moreel” in hierdie sin is nie beperk tot etiek nie, maar het betrekking op kragte wat … Lees verder

Wie sal die Boere kom lei? ‘n Bruin man, Engelse vrou of ‘vrolike’ man?

Skoppensboer vind dit al hoe moeiliker om grappies te maak oor die nuwe Suid-Afrika. Daar is sommer baie om oor te lag, van die Gupta-gedoente tot dik ousies met dikker brille in swart luuksemotors wat jou op die paaie wil … Lees verder

Tyd om anders te dink

Die huidige debat oor leierskap toon ons was te lank onder die Britse hiel.

In die verlede was politieke- en kultuurorganisasies van groot nut vir die volksaak. Hulle het ontstaan binne die Unie van Suid-Afrika en binne die Britse bestel. … Lees verder