’n Man is die week in die buitewyke van Kenia se hoofstad, Nairobi deur ’n leeu aangeval en beseer waarna natuurbewaarders die leeu van kant gemaak het.
Dit is die vierde keer vanjaar dat leeus buite die Amboseli Nasionale Park … Lees verder

`n Safari-gids is dood in die Hwange Nasionale Park nadat `n leeu hom verskeur het.
Volgens amptenare is die 40-jarige Quinn Swales in die Zimbabwiese park doodgebyt.
Die insident het in dieselfde park gebeur waar die leeu Cecil verlede maand … Lees verder
Die leeumannetjie wat byna twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, bevind hom nou in die Nuweveldberge naby die grens met die Noord-Kaap.
Die kraagmannetjie, ongeveer drie jaar oud, het uit die Karoo Nasionale Park … Lees verder
Die bestuur by die Leeupark noord van Johannesburg het besluit om die leeukamp te sluit waar ‘n Amerikaanse toeris verlede week deur ‘n leeu doodgebyt is.
Die 29-jarige Katherine Chappell is deur die leeuwyfie aangeval toe sy foto’s by die … Lees verder