Marine in parlement nadat sy setel wen

Die Franse anti-immigrasie politikus Marine Le Pen (48) het Sondag ‘n setel in Frankryk se parlement verower, het Reuters berig.

Sondag na die tweede ronde van die wetgewende verkiesing,sal haar party, die Front National na verwagting tussen vyf en sewe … Lees verder

Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg

Dokumente is Donderdag gelek wat onthul dat die Franse presidensiële kandidaat Emmanuel Macron moontlik geld in die buiteland wegsteek.

Macron het ‘n bedryfsooreenkoms aangegaan vir ‘n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy (LLC) in die Karibiese eiland Nevis en die maatskappy kon dalk ‘n … Lees verder

Israeliese president vaar uit teen Marine oor kollektiewe Franse skuld

Die Israeliese president Reuven Rivlin het op Holocaust-herinneringsdag gesê dat die tendens in Europa om misdade teen Jode tydens die holocaust nie as hoogste prioriteit te beskou nie, gevaarlik is. Die Franse het ‘n kollektiewe en ewigdurende verantwoordelikheid teenoor Jode … Lees verder

Le Pen weier ‘oligargiese vadoek’ in die agtergrond

Frankryk se Front Nasional het Woensdag die blou vlag van die Europese Unie ‘n “oligargiese vadoek” genoem en het voorspel dat sy dae getel is, volgens Reuters.

Die partyleier het geweier om op ‘n openbare platform te praat waar die … Lees verder

Marine Le Pen besoek Poetin

President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan “haar ‘n potensiële hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensiële verkiesing volgende maand in Frankryk … Lees verder

Le Pen stormloop verwarde Macron in TV-debat

Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensiële teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in ‘n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het.

Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en ‘n … Lees verder

Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Marine Le Pen het geweier om ‘n kopdoek dra vir ‘n vergadering met die Groot Moeftie in Beiroet. Op sosiale media het Christene en vroue haar geprys vir haar moed.

Die voorgestelde vergadering met die Groot Moeftie, die mees prominente … Lees verder

Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. “Hierdie naweek was ‘n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,” sê Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander … Lees verder

Le Pen: ‘Ons gaan ‘n muur bou en Algerië gaan betaal!’

‘n Satiriese stuk wat voorstel dat Franse Front National persoonlikhede wat president Donald Trump se muur met Meksiko bewonder, besluit het om ‘n muur te bou op die “grens” met Algerië, word nou gerapporteer as ‘n feit.

Die fopnuusstorie, bedoel … Lees verder

Macron se kanse om Le Pen te klop is skraal

Volgens Eurointelligence, is die kanse van Emmanuel Macron om teen Marine Le Pen te wen, skraal. Macron is nog ‘n Soros oop-grenssurrogaat.

Ifop se meninsgpeiling toon Macron kan slegs 14 persent steun van werkers verwag, dieselfde as Jean-Luc Mélenchon, wat … Lees verder

Franse waarsku dat ISIS groot gevaar op eie bodem inhou

Frankryk het gister bevestig dat ‘n beplande terroriste-aanval gefnuik is. Sewe mense is in hegtenis geneem Sondag, insluitend lede van die Islamitiese staat in Sirië.

‘n Tweede bron het aan Reuters gesê dat ISIS-militante geïdentifiseer is na ‘n wenk van … Lees verder

Frexit of Nexit, welke landen volgen het Britse voorbeeld?

Verschillende leiders van rechtse partijen hebben in andere landen ook opgeroepen tot een referendum in eigen land.

Onder meer Marine Le Pen en Geert Wilders vinden dat hun volk moeten kunnen kiezen over het lidmaatschap van de Europese Unie.

Nu … Lees verder

Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems

‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê.

‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe … Lees verder