Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is

‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring.

Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van … Lees verder

Kovsies het twee weke vir verweer teen lastereis

Die Universiteit van die Vrystaat het twee weke om verdediging aan te teken en daarna ‘n verdere drie weke om ‘n verweerskrif te liaseer in ‘n skadevergoedingsaak.

Twee voormalige Kovsies, Charl Blom en Cobus Muller, eis R6,15 miljoen van die … Lees verder

Twee studente eis R6 miljoen van Kovsies en Jansen

Eise van meer as R6 miljoen teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en sy rektor, prof. Jonathan Jansen, is in die Vrystaatse hooggeregshof ingedien.

Twee oudstudente van die UV, Cobus Muller van Pongola en Charl Blom van Hertzogville, eis … Lees verder

ANC woedend oor Goldfields-bewerings

Die ANC het Dinsdag gesê die Mail & Guardian moet sy storie onttrek oor Baleka Mbete, ANC-voorsitter, wat na bewering deur Gold Fields omgekoop is en haar en die party om verskoning vra.

“In hul gretigheid om die nasionale voorsitter … Lees verder

Rassisme en laster

In vandag se Rapport verskyn daar ‘n artikel deur ene Henry Cloete in Kaapstad wat beweer dat ek “die laaste rassis in Suid-Afrika” sou wees. Dít, na aanleiding van die Amerikaanse TV-program The Daily Show wat onlangs ‘n onderhoud … Lees verder