Terreursaak teen SA tweeling gaan voort

Die terreursaak teen ‘n Moslemtweeling (23) sal in die Johannesburgse landdroshof voortgaan.

Die saak is Donderdag uitgestel nadat Brandon Lee en Tony Lee Thulsie van Newclare se regsverteenwoordiger `n aansoek teen hul aanhouding ingedien het.

Hulle regte name is Sallahoeddin … Lees verder

SA ontken lasbriewe teen Israeliese bevelvoerders

Die Suid-Afrikaanse polisie het ontken dat lasbriewe uitgereik is vir vier Israeliese bevelvoerders wat vyf jaar gelede verantwoordelik was vir die aanvalle op die Mavi Marmara.

Die Israeliese weermagbevelvoerders het die skip aangeval. Die vaartuig was deel van ‘n … Lees verder

Hofaansoek teen Operasie Fiyela

Die “menseregte-organisasie” Lawyers for Human Rights, wat deur George Soros befonds word, gaan ‘n aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria indien teen die ANC-regering se “misbruik van die SAPD”.

Die organisasie beoog om Operasie Fiyela as onwettig en ongrondwetlik … Lees verder

Nog 30 lasbriewe vir kinderporno-verdagtes

SAPDDie ses mans wat gevang is met kinderpornografie – saam met ander verdagtes is na bewering ingeskryf vir ‘n Kanadese webwerf wat kinderpornografie aan pedofiele wêreldwyd verskaf.

‘n Woordvoerder van die polisie, luitenant-generaal Solomon Makgale, het Donderdag Lees verder

Onwettige dobbelmasjiene vernietig

slotmachineMeer as 400 onwettige dobbelmasjiene is in Mahikeng in Noordwes vernietig, nadat daarop beslag gelê is.

Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling in die provinsie, Matlalepula Rosho, sê onwettige dobbelbedrywighede word deur hoogs gesofistikeerde sindikate uitgevoer.

Volgens die uitvoerende hoof van … Lees verder