SA heroorweeg deelname aan Internasionale Strafhof

Die ANC sal Suid-Afrika se voortgesette deelname aan die Internasionale Strafhof aanstaande maand by sy Algemene Vergadering bespreek, het RSG berig.

Die party sê hy is bekommerd oor wat hy die hof se arrogansie noem. Die regering is van minagting … Lees verder

Regering appèlleer teen al-Bashir-beslissing

Die regering het hofstukke ingedien om te appèlleer teen die Hooggeregshof in Pretoria se beslissing dat die Soedannese president, Omar al-Bashir nie die land mag verlaat nie.

Die hof het verlede maand aanbeveel dat die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings … Lees verder

Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat

President Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussen hom en parlementslede weer verdaag moes word.

Chaos word dié week verwag met die debat oor die Soedanese … Lees verder

Al-Bashir-lasbrief toets vir Internasionale Strafhof

Die Suider-Afrikaanse Litigasiesentrum het om ‘n dringende hofbevel aansoek gedoen om Soedan se president Omar al-Bashir in hegtenis te laat neem.

Die Internasionale Strafhof het ‘n lasbrief vir Bashir se inhegtenisname uitgereik.

Bashir word as ‘n Chinese oliebondgenoot beskou en … Lees verder

Valke slaan toe op diamanthandel, rig skade aan verkeerde huis

Die Valke het 17 mense in hegtenis geneem nadat hulle op ‘n onwettige diamanthandelnetwerk in vier provinsies gelyktydig toegeslaan het.

‘n Woordvoerder sê die mense is in Kimberley, Bloemfontein, Johannesburg en Vryburg in hegtenis geneem. Sommige van die mense het … Lees verder