Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?

Te oordeel aan al die Afrikaansvyandige maatreëls wat sedert 1994 deur die ANC getref is, ly dit geen twyfel dat sy einddoel die totale vernietiging van Afrikaans as kultuur- en onderwystaal is nie.

Nadat die Appèlhof in Bloemfontein Ermelo-hoërskool gelyk

Lees verder

Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai

Die vrees dat Afrikaans totaal verdwyn, word oorspeel en ek dink ook nie dit het veel waarde nie; dit maak mense net depressief… en die afkraak- en negatiefmaakargument werk nie vir Afrikaners nie. Dit maak hulle negatief en lus om

Jansen begryp min van taalstryders se motiewe

Hy beweer dat dit vir baie van hulle om die behoud van mag gaan. Watter mag het die taalstryders wat hulle sou wou behou?

Dit gaan vir hulle om die voortbestaan van Afrikaans – onder meer as onderwystaal.

Die werklike

‘Tukkies nie meer Afrikaanse universiteit’- rektor

Dié antwoord het geskied op 'n vraag van die radiojoernalis oor "hoe De la Rey voel om as swart vrou aan die hoof van 'n voormalige wit, Afrikaanse universiteit aangestel te word". Volgens Cheryl de la Rey was haar oupagrootjie

Afrikaanse voetspore en bestemming

Antwoorde hieroor uiteenlopend. Daar is diegene wat 'n vorm van samewerking met die owerheid en gesagstrukture voorstel, sommige lê klem op 'n eie geografiese gebied en nog ander vra vir meer daadwerklike aksie in die huidige opset, veral wat die

Afrikaans en trots daarop

Moenie dink jy is 'n verraaier as jy met die klerk in die bank Engels praat terwyl jy Afrikaans prekend is nie; dit wys net dat Afrikaanssprekendes respek het vir hulle medelandgenote en ander tale. Leef Afrikaans. Ek droom nog

Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?

As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red.

Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. … Lees verder