“As hulle stilbly, sal die klippe uitroep!” (Lukas 19:40). Omdat hulle swyg, moet ek skryf. Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy Eeufees. My skrywe val saam met die herdenking van die US-stigtingskenker, Johannes Henoch Marais (8.09.1850-30.05.1915), se sterfte … Lees verder
Etiket: Langenhoven
Slagtersnek
Cradock is in 1814 opgevolg deur lord Charles Somerset (1767-1831). Sosiaal het hy op goeie voet met die Afrikaners verkeer, en hulle het dit ook waardeer dat hy volbloedperde, Devonbeeste en Southdownramme ingevoer het. Vroeg in sy bewind moes hy … Lees verder
Mzanzi-simbole
Ek stem saam met hom oor beide die vlag en die volkslied, maar nie om dieselfde redes nie. Ten eerste sou ek verkies dat "Nkosi Sikelel' iAfrika" die ekslusiewe volkslied van die Mzanzi-staat word, aangesien die onheilige huwelik met hierdie
… Lees verderEk stem saam met hom oor beide die vlag en die volkslied, maar nie om dieselfde redes nie. Ten eerste sou ek verkies dat "Nkosi Sikelel' iAfrika" die ekslusiewe volkslied van die Mzanzi-staat word, aangesien die onheilige huwelik met hierdie
… Lees verder