Landmyn eis agt na VSA se nuwe ambassadeur in Somalië land

‘n Landmynontploffing het dié week minibus net buite die Somaliese hoofstad, Mogadishoe aan flarde geruk en die lewens van minstens agt mense geëis en talle beseer, het ‘n ooggetuie gesê.

Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar … Lees verder

Noord- en Suid-Korea grom weer vir mekaar

Suid-Korea het dié naweek dosyne mortiere op Noord-Korea afgevuur nadat Noord-Korea ’n enkele vuurpyl op ’n Suid-Koreaanse dorp naby die wêreld se swaarste bewapende grens afgevuur het, het AP berig.

Die Suid-Koreaanse ministerie van verdediging sê die mortiere het naby … Lees verder