Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Plaasaanvalle in die Vrystaat het sedert die begin van die jaar tot middel Mei ‘n afname getoon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar.

VKB en Vrystaat Landbou (VL) se veiligheidslessenaar toon daar was vanjaar 19 aanvalle op plase waarin twee mense … Lees verder

Boshof-plaasaanval: Werkers vrees vir hul lewens

Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n klag van poging tot moord nadat ‘n boer, Douglas Pope, van Boshof gister by sy plaashek by ‘n grondpad vanuit ‘n bewegende motor geskiet is.

Die polisie soek nog na drie swart mans … Lees verder

Landbouminister prys Afriforum oor plaasmoordinisiatief

AfriForum se vergadering Vrydag, met die ANC se minister van landbou, Senzeni Zokwana, was glo “opbouend” sê dié organisasie.

Die vakbondsambreelorganisasie sê moontlike stappe wat gedoen kan word om die veiligheid van boere en ander Suid-Afrikaners in landelike gebiede, te … Lees verder

Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?

Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures.

Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in … Lees verder

Polisieman, nog drie vas wat glo skape steel

Terwyl president Jacob Zuma die SANW dié naweek geloof het vir hul aandeel in landelike misdaadbekamping, is nog ‘n polisiebeampte en drie ander swartes in hegtenis geneem vir veediefstal, het die polisie in die Noord-Kaap gesê.

Priscilla Naidu, woordvoerder van … Lees verder

Cele sê regering spreek wel landelike veiligheid aan

Die adjunkminister van landbou, Bheki Cele, sê die regering is druk besig om die kwessie van landelike veiligheid aan te spreek.

Hulle werk veral saam met die SAPD om die landelike veiligheidsplan te loods, het hy gesê.

Hy het Woensdag … Lees verder

Plaasmoorde neem krisisafmetings aan maar ANC swyg

Sedert 1 Januarie 1990 was daar meer as 1 700 plaasmoorde in Suid-Afrika volgens die landbou-unie TLU SA.

In 2007 was daar ’n styging van ongeveer 25% in plaasaanvalle, maar in dieselfde jaar het die departement van polisie besluit dat … Lees verder