Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Sondag verklaar dat die ANC die oordrag van wit grond as beleid aanvaar het en reeds toepas met die seën van landbou-organisasies.

Daarvolgens moet wit boere die helfte van hul plaas … Lees verder

Mosambiekse staatsamptenaar dood aangetref in Durbanse hotel

‘n Beampte van die Mosambiekse regering is dood aangetref in ‘n hotel in Durban, het die polisie in KwaZulu-Natal Sondag gesê.

Hy was glo werksaam by die Mosambiekse departement van omgewingsake en landelike ontwikkeling. Hy het ‘n konferensie in Durban … Lees verder