Dit is met geen verbasing dat ek van Tokyo Sexwale se poging om die regering se nie-prestasie te probeer toesmeer, lees nie. Hy het volgens aanduidings aan die parlementere komitee oor huisvesting die boeregemeenskap beskuldig van ‘n menseslagting en dit … Lees verder