Vrystaat landbou veroordeel 2 aanvalle in een naweek

Vrystaat Landbou het twee afsonderlike plaasaanvalle wat die naweek in die provinsie plaasgevind het, ten sterkste verwerp.

Voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Tommie Esterhuyse, sê daar was vanjaar al 40 plaasaanvalle in die provinsie gewees. Hy sê die aanval op … Lees verder

Plaasaanvaller slaan boervrou in gesig met bottel

Die vermeende swart plaasaanvaller van ‘n bejaarde boervrou van ‘n plaas by Ladybrand sal na verwagting vandag in die landdroshof op die dorp verskyn.

‘n Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Phumelelo Dhlamini, sê die 65-jarige Hazel Meiyer is aangerand en het … Lees verder

Ladybrand gespanne na onwettige grondbesetting

‘n Donker rookwolk het Woensdag oor die Manyatseng-lokasie by Ladybrand gehang.

Volgens Biki Mohono, ‘n plaaslike inwoner wat nou in die lokasie is, is die situasie is buite beheer en inwoners is woedend.

Hy het aan OFM gesê is daar … Lees verder

Munisipaliteit woedend dat EFF grondbesetting stook

Die Mantsopa-plaaslike munisipaliteit in die ooste van die Vrystaat het uitgevaar teen die Ekonomiese Vryheidsvegters, nadat hulle inwoners aangemoedig het om grond onwettig te beset.

Dit volg nadat sowat 300 onwettige grondbesetters Dinsdag in die Marikana-informele woonbuurt by Ladybrand verwyder … Lees verder

Geweld in Ladybrand nadat Rooi Miere toeslaan

Geweld het in Ladybrand uitgebreek in die Oos-Vrystaat.

Die Manyatseng-lokasie in Ladybrand is in rep en roer nadat honderde huise, wat volgens die munisipaliteit onwettig opgerig is, deur die Rooi Miere afgebreek is.

Inwoners het hulle teen die uitsettings verset. … Lees verder