SA: 56 miljoen siele

Daar woon na raming 56 miljoen siele in Suid-Afrika waarvan 51% vroulik is, volgens die halfjaarlikse berekeninge van Statistiek Suid-Afrika, en hulle sit nie stil nie.

Vir die tydperk 2011-2016, het ongeveer 247 437 mense gemigreer vanaf die Oos-Kaap uitwaarts, … Lees verder

Klasse by UKZN hervat na onluste, UJ-eiendom gebrand

Klasse by al vyf kampusse van die Universiteit van KwaZulu-Natal sal na verwagting vandag hervat word nadat dit gister weer opgeskort is.

Verlede week is lesings vir twee dae onderbreek weens studente-onluste oor ‘n verhoging in universiteitsgeld en ‘n aanlyn-aansoekproses … Lees verder

Twee IVP-lede geskiet In KZN

Twee IVP-lede is doodgeskiet in die Umtshezi-gebied naby Estcourt in KwaZulu-Natal.

Siyanda Mnguni en Thokozani Majola is Vrydagaand geskiet. Besonderhede is nog onduidelik.

Daar is gerugte dat die twee IVP-lede vir die munisipale verkiesing op 3 Augustus stemme gewerf het … Lees verder

Drie rylopers in Oos-Kaap doodgeskiet

Verkiesingsgeweld het moontlik na die Oos-Kaap uitgebrei, nadat verskeie kandidate in die opkomende munisipale verkiesing reeds in KwaZulu Natal vermoor is.

Minstens drie mense is op Mthatha in die Oos-Kaap dood en nog 15 gewond toe gewapende aanvallers op taxipendelaars … Lees verder

Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn

Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op ‘n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal.

“Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat … Lees verder

Beurtwater vir KZN ingestel

KwaZulu-Natal gaan ook beurtwater instel, nadat die Vrystaat waterbeperkings aangekondig het.

Die watervoorsiener, Umgeni Water, sê van aanstaande week sal streng waterbeperkings in die provinsie ingestel word.

‘n Woordvoerder van Umgeni Water, Shami Harichunder, sê die watervoorsiener, saam met die … Lees verder

Tongaat-ramp: Onwikkelaar moet antwoord

Die ondersoek na die omstrede Indiëreiendomsontwikkelaar, Jay Singh, duur voort na die ramp by die Tongaat-winkelsentrum in 2013.

Die Departement van Arbeid ondersoek die ineenstorting van ‘n groot gedeelte van die sentrum, noord van Durban.

Singh sal vanoggend vrae van … Lees verder