Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk

Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en ‘n paar ander, bekend as ‘n “anti-rassistiese” stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en “die patriargie”, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies … Lees verder

KykNET, Beeld en die jongste heksejag oor ‘rassisme’

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Soos daar vandag in beide Beeld en die Engelse dagblad The Times berig word, is ‘n kunsmatige uitbarsting rondom ‘n rubriek van dr. Louis Mabille wat … Lees verder

FW verraai en Naspers verdraai

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt’s se Facebookblad

Die boikotaksie wat daar die afgelope paar weke spontaan teen die Naspersgroep losgebars het, kom ná jare van oneerlikheid deur mnr. Koos Bekker se maatskappy.

Naspers … Lees verder

Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum

Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige … Lees verder

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek … Lees verder

Max du Preez se pa en familie die skuldiges

Mak du Preez, bietjie verwaarloos van voorkoms, was onlangs op TV in gesprek met Rian van KykNet-faam wat self sy eie probleme rondom geslagsidentiteit ervaar. ‘n Mens kan dalk die aanklank van dié twee by mekaar verstaan, gesien in die … Lees verder