Kyalami-renbaan verkoop

Die legendariese Kyalami-renbaan in Midrand is gisteroggend teen ‘n rekordprys van R205 miljoen verkoop. Dit is die hoogste prys wat nog vir ‘n enkele stuk grond in Suid-Afrika betaal is.

Voor die veiling was daar heelwat mense wat hul kommer … Lees verder