Video: Permanente kwytskelding vir die ANC en sy mederampokkers

Daar is nou gerugte dat die ANC en sy meelopers wat voor die Zondo-kommissie verskyn het, geheel en al kwytgeskeld gaan word vir die honderde miljarde rande wat by die staat en staatsondernemings gesteel is. Dit is soortgelyk aan ‘n … Lees verder

Nuwe petisie oor Clive Derby-Lewis na aanval op hom en Walusz

Die nuwe politieke party, Front Nasionaal, het ‘n petisie vir die vrylating van Clive-Derby Lewis op parool geloods. Dít kom ná die aanval deur ‘n swart gevangene op Derby-Lewis,78, en sy medegevangene Janus Walusz waarin Derby-Lewis se linkerarm gebreek is.… Lees verder

Namibië sal de Kock aanvaar

Die Namibiese dagblad Republikein berig dat dié land se regering Eugene de Kock, voormalige Vlakplaasbevelvoerder, sal aanvaar indien hy kwytskelding kry.

’n Hooggeplaaste uit Namibié het De Kock in die Pretoria-Sentraal-gevangenis besoek en ‘n uitnodiging aan hom gerig. Oudpres. Sam … Lees verder

ANC verwerp kwytskeldingsvoorstel

Die kantoor van die ANC-hoofsweep het Donderdag gesê hulle sal die voorgestelde wetgewing op presidensiële kwytskelding, wat deur die Demokratiese Alliansie voorgestel is, “verwerp”

Die DA het die wetsontwerp Woensdag ingedien nadat die presidensie bevestig het dat ‘n versoek om … Lees verder