Dan Roodt: Die tragedie van Springbokrugby

Kom ons erken dit maar: In die Nuwe Suid-Afrika met sy afwaartse spiraal wat standaarde en prestasie betref, soek almal naarstiglik na ‘n tikkie voortreflikheid, die sweem van ‘n “wenner”. Vandaar dus die sware verantwoordelikheid wat op die Springbokrugbyspan gepak … Lees verder

Wit én bruin uit staatsdiens gedryf

Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe wat Afrikaans praat, is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)-teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê ‘n opposisie-woordvoerder.

In antwoord … Lees verder

Oor krieket en kwotas

deur Leon Lemmer

Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie gesing. Plaaslik was die verweer dat Indië met sy kastestelsel … Lees verder

Bevry ons van rugby!

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Skoppensboer lees ook netnou op praag die artikel oor die nuwe rassekwotas wat die geagte minister van sport, Fikile Mbalula wil afdwing. Daar moet nou 60% swart spelers wees. “Onrealisties!” roep die rugbyskrywers … Lees verder

Mbalula hou aan om SARU af te dreig

Die ANC se planne om sport verder te verswart met hul nuutste kwota-reëls, is steeds op die kaarte, maar sal nie voor Mei gebeur nie.

Die minister van sport hou vol dat hulle sal optree teen “ongetransformeerde” spanne.

Gert Oosthuizen, … Lees verder