Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste ‘stort in duie’

Die Nasionale Gesondheidsdienslaboratoriumdienste het nie meer geld nie weens wanbetaling deur provinsies en “is besig om in duie te stort”. Só het die waarnemende hoof van die NGLD, Shabir Madhi, gister aan die media gesê. Volgens hom is die NGLD, … Lees verder

Elf Durbanse treinwaens uitgebrand

Durbanse pendelaars het elf treinwaens vernietig omdat die treine nie betyds opgedaag het nie.

Die waens is by die Reunion-stasie naby Isipingo by Durban deur oproerige pendelaars aan die brand gesteek.

‘n Woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste sê niemand is … Lees verder

Grafte ontdek toe landboubedrog op die lappe kom

Die KwaZulu-Natalse premier, Senzo Mchunu gaan president Jacob Zuma vra om ‘n omvattende ondersoek van stapel te stuur na die grafte wat aan die Suidkus in suikerrietlande ontdek is.

Mchunu het die bykans honderd grafte by die Glenroy-plaas in Dududu … Lees verder

Bek-en-klouseer glo onder beheer in twee provinsies

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana sê bek-en-klouseer in Bambanani in KwaZulu-Natal, Mhinga in Limpopo en Marite in Mpumalanga is onder beheer, het RSG berig.

Hy het in Pretoria gesê dit volg na veldtogte in die gebiede om die siekte … Lees verder

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot en kan selfs nie kruideniersware vir sy huishouding bekostig nie.

Die huishouding bestaan uit ses vroue en 27 kinders het die Sunday Times berig.

Die KwaZulu-Natalse regering sal nou die koning finansieel moet ondersteun, ondanks … Lees verder

SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug

Die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) probeer om meer as R155 miljoen van die sogenaamde Nkandla-argitek, Minehle Makhanya terug te kry, het RSG berig.

Hulle bestempel hom as die hoofrolspeler wat primêr verantwoordelik was vir die verhoogde koste van die veiligheidsopgraderings by … Lees verder

Duitser in psigiatriese inrigting na hy plaasmoord ervaar

Die Duitse seun van ‘n bejaarde egpaar wat op hulle plaas in Richmond in KwaZulu-Natal vermoor is, het getuig dat hy ná die moorde ‘n week in ‘n psigiatriese hospitaal moes deurbring, het RSG berig.

Ekard en Elizabeth Schutte, en … Lees verder

KZN spring duur e-tol vry

tolleeKwaZulu-Natal het ‘n duur e-tolstelsel vrygespring.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sal teen November e-toltegnologie by twee tolplazas in die provinsie aanbring om verkeersvloei te verbeter.

Anders as in Gauteng is dit egter nie ‘n bykomende tol wees nie, maar bloot … Lees verder

Malema uit saal gejaag deur skare in Durban

MalemaDie leier van die EFF, Julius Malema het Donderdag aan eie bas ervaar hoe dit voel om uitgejou te word. Voorheen was hyself die uitjouer.

Malema moes by die Howard Kollege-kampus praat as deel van sy eerste stemwerwingsbesoek aan die … Lees verder

Zuma verbreek stilswye oor Nkandla

nkandla-residencePresident Jacob Zuma het uiteindelik sy stilswye oor die Nkandla-verslag verbreek nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela bevind het dat hy onregverdig daardeur bevoordeel is

Die OB het verklaar dat Zuma ‘n billike bedrag uit sy eie sak moet terugbetaal … Lees verder

Tweede swart aanvaller skuldig bevind aan moord op boer

plaasmoordeʼn Tweede swart verdagte is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuldig bevind aan die moord op Micky Hampson (68).

Jabulani Ngobese (28) is ook skuldig bevind aan poging tot moord op Hampson se seun, Murray (34).

Ngobese het onskuldig gepleit … Lees verder