Geweld het nog plek-plek in die nag by die Kwanonqaba-township in Mosselbaai voorgekom, het RSG berig.
Oproermakers het Sondag begin betoog deur die ingang na die gebied met brandende bande te versper.
Hulle is ontevrede oor swak dienslewering. Die polisie … Lees verder