Swart ster wat Woolworths kritiseer se Britse konsert ontwrig

Swart musieksterre, Cassper Nyovest, Brickz en Kelly Khumalo moes vertonings in Brittanje kanselleer na dreigemente om hulle konserte te ontwrig.

‘n Woordvoerder van Elite Promotions, Ezra Sibanda, sê hulle het die konserte gekanselleer omdat die Britse polisie toestemming geweier het. … Lees verder