Wit onderwyseres afgedank na sy swarte oor hare betig

‘n Afgetrede onderwyseres, wat afgedank is nadat sy glo ‘n swart leerling van ‘n spog-meisieskool in Bloemfontein by die skool se naskoolsentrum “aangerand” het, gaan haar afdanking by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) beveg.

Dit kom nadat … Lees verder

Arbeidsontleder waarsku mynmaatskappye

‘n Arbeidsontleder, Terry Bell het mynmaatskappye gewaarsku om simpatiek te wees teenoor die lot van mynwerkers, het RSG berig.

Lede van die vakbond Amcu het in Januarie begin staak. Hulle eis ‘n intreevlak-salaris van R12 500.

Die kommissie vir versoening, … Lees verder

Staking dreig in steenkoolbedryf

steenkool‘n Dreigende staking in die steenkoolbedryf, sal geweldige druk op die land se kragnetwerk plaas.

Die vakbonde, Solidariteit, UASA en die NUM het ‘n geskil met hul werkgewers verklaar en gevra dat loononderhandelinge deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en … Lees verder

NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

‘n Verlammende staking dreig in die goudmynbedryf nadat salarissamesprekings tussen die vakbonde Solidariteit, die NUM en UASA in Johannesburg misluk het.

Goudprodusente het ‘n salarisverhoging van vyf persent aangebied, na ‘n aanvanklike aanbod van vier persent. Dit het daartoe gelei … Lees verder