Eskom-agterstand glo weens onbehoorlike tenders

Chancellor House, die ANC se beleggingsmaatskappy, het kort voor die algemene verkiesing verlede jaar R50 miljoen in hul sakke gesteek toe hulle aandele verkoop het in ‘n maatskappy wat groot kontrakte bekom het van Eskom en aan die staat behoort, … Lees verder

Medupi-werkers staak lustig voort na hofbevel

Konstruksiemaatskappye wat betrokke is by die bou van die Medupi-aanleg op Ellisras (Lephalale) in Limpopo stuur steeds teksboodskappe aan werkers waarin hulle aangesê word om terug te keer werk toe.

Kontrakteurs en Eskom het verlede week ‘n hofbevel bekom wat … Lees verder

Eskom: Kragagterstand sal nog 5 jaar duur

Die kragreus Eskom het gewaarsku dat dit tot vyf jaar kan neem om die agteruitgang in sy aantal kragstasies om te keer, het RSG berig.

Die kragvoorsiener se waarnemende uitvoerende hoof, Collin Matjila, sê die beskikbare energiefaktor sal eers teen … Lees verder

Kusile, Medupi sal teen 2014 krag lewer

Kusile in Mpumalanga, Suid-Afrika se steenkoolaangedrewe kragstasie kan die eerste elektrisiteit teen die einde van 2014 lewer.

Eskom sê die Medupi-aanleg in Limpopo sal ook teen die tweede helfte van aanstaande jaar begin krag lewer.

Bouwerk aan Medupi is met … Lees verder