Kurt Darren belê in stamselbewaring

Met hedendaagse mediese deurbrake wat vinnig vorder, het die omstrede sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay besluit om hul eerste kind se stamselle as ‘n “waardevolle vorm van versekering vir haar toekomstige gesondheid” te laat bewaar.

Darren sê in … Lees verder

Afrikaners is g’n agressief – ope brief aan Vossie Goosen

deur René Kruger

Ope brief aan Vossie Goosen, na aanleiding van haar gesprek op Dagbreek:

Me. Goosen, jy reken ons Afrikaanssprekendes is wêreldwyd bekend vir ons wreedheid, dus is dit die rede hoekom ons so maklik agter ons rekenaars kan … Lees verder

ANC-jeugliga steun Kurt Darren na optrede

Kurt Darren het Maandag ‘n ope brief aan sy ondersteuners en die publiek gerig na kritiek omdat hy by die ANC se inhuldingsvieringe opgetree het.

Veral wit DA-ondersteuners het Darren op webwerwe en sosiale media geroskam.

Jong swart ANC-ondersteuners het … Lees verder

Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi

Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in ‘n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag.

Slegs die lugsak in die linker- voorste … Lees verder