Suidpunt: Moet ons wérklik geld skenk aan groot Afrikaanse kultuurorganisasies?

Ek gaan nou baie eerlik wees: ek het nog nooit aan groot kultuurorganisasies geld geskenk nie. Ek vermoed kultuurorganisasies het ‘n ingeboude kodering om met verloop van jare van binne verrot of uitgehol te raak.

Laat ons gou eers kyk … Lees verder

Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie

Wyle Chris Louw
Wyle Chris Louw

deur Chris Louw

As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word. Rassetransformasie is Jansen se primêre doelwit. Afrikaans … Lees verder