In Brittanje en veral Amerika het dit by skool- en universitêre onderrig mode geword om die eie kultuur af te kraak, die eie geskiedenis te verwaarloos en hulle met multikulturaliteit en wêreldgeskiedenis te vervang. Donald Trump gooi wal hierteen en … Lees verder
Etiket: kultuuroorlog
‘n Kultuuroorlog breek uit in VSA
Dinge tussen die Republikeine en Demokrate wat ras betref lyk al sedert die inhuldiging van die VSA se eerste swart president nie te waffers nie. Daar heers ‘n ongemaklikheid en ‘n gemor oor gesondheidswetgewing, die skuldplafon en ‘n anti-wit klimaat … Lees verder
Kultuuroorlog woed verder oor geweldsmisdaad
Terwyl jong swart en bruin mans oorwegend vir Suid-Afrika se vlaag van geweldsmisdaad verantwoordelik is, wend die hoofstroommedia – sowel Suid-Afrikaans as buitelands – verbete pogings aan om blanke mans hiervoor verantwoordelik te hou.
In ‘n artikel verlede Sondag het … Lees verder
Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder
Stand van die Praagse lente/kultuuroorlog
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Met die boikot teen Naspers in volle swang, soek die magtige mediagroep nou raad by die Engelse, want hulle weet nie meer hoe om ons te … Lees verder
My stryd teen Naspers
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
In Amerika gebruik hulle die term “culture war” vir die soort bittere woordestryd wat dikwels rondom omstrede kwessies soos ras, geslag en godsdiens veral op Amerikaanse … Lees verder