Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers … Lees verder

Willem Petzer: Wat is kultuurmarxisme?

In die boek Das Kapital beskryf Karl Marx ‘n kulturele paradigmaskuif wat eers in elke Westerse land moet plaasvind voordat kommunisme in daardie land sal seëvier. In so ‘n land moet die familie vernietig word: die familie word beskryf as … Lees verder

Leon Lemmer: Gregory Hood se regse perspektief op die Amerikaanse droom

Die afgelope tyd is daar op Praag verskeie kere oor die Alt Right of New Right berig. Dié verskynsel kom al hoe meer in veral Amerika, Brittanje en Europa voor, onder meer as reaksie teen die instroming van immigrante uit … Lees verder

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus

Soveel skitterende bydraes word op Praag gemaak wat gevaar loop om in die vergetelheid te raak.

Dr Roodt se videogesprek op Praag van 14 Desember 2014 tesame met die ander stukke oor kultuurmarxisme behoort, saam met die Yuri Bezmenev-onderhoude (Joeri … Lees verder

Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme

Suid-Afrika beweeg tans terug in die rigting van die middel van die twintste eeu toe marxisme in groot dele van Europa oorheers het. Die doel van kultuurmarxiste is om ‘n klein groepie of oligargie in die land te vestig wat … Lees verder

Die simulakrum van progressiwiteit

deur Götterdämmerung

Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde … Lees verder

FW verraai en Naspers verdraai

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt’s se Facebookblad

Die boikotaksie wat daar die afgelope paar weke spontaan teen die Naspersgroep losgebars het, kom ná jare van oneerlikheid deur mnr. Koos Bekker se maatskappy.

Naspers … Lees verder