Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van … Lees verder
Etiket: kultuur
Dan Roodt & Gustav Venter: Die agteruitgang van Afrikaanse kultuur
In hierdie episode van PRAAG 168, gesels Dan Roodt en Gustav Venter oor die agteruitgang van Afrikaanse kultuur, veral die letterkunde, en wat gedoen sou kon word om dit te laat herleef. Dan Roodt verwys na Helen Zille wat eens … Lees verder
Fransi Phillips: Die tekens van die tyd
As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder
Leon Lemmer oor Hermann Giliomee se outobiografie
Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n bekende en gerekende historikus wat as dosent in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanaf 1967 en daarna as dosent in politieke studies aan die Universiteit Kaapstad (1983 tot 1998) verbonde was. Later … Lees verder
James Burnham oor die inkrimping van die Weste
Elkeen kan self besluit of die volgende aanhaling ‘n hipotetiese beskrywing is of ‘n situasie uitbeeld wat werklik êrens op die aardbol bestaan:
“Suppose I believe that men of a certain color, size or shape, or in some other way … Lees verder
Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering
Seksuele misdrywe is glo ‘n “moeilike misdaad” om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe.
Vermoedelik is dit “moeilik” omdat dit byna verbode is in Suid-Afrika om na ras en etnisiteit te verwys.
Statistiek … Lees verder
Kaboemfees kom!
Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes.
Maar maak plek vir die Kaboemfees!
Die … Lees verder
Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So … Lees verder
ISIS-aanval op Palmyra ‘oorlogsmisdaad’ sê Unesco
Militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) het ’n tempel in die antieke Siriese stad Palmyra verwoes en die ergste vrese van argeoloë bewaarheid.
Die 2 000 jaar oue stad van die Romeinse era is in Mei deur die militante beset.… Lees verder
15 jaar van PRAAG: was dit die moeite werd?
Vandag is PRAAG presies 15 jaar oud. Vroeg in die nuwe millennium op 22 Februarie 2000 (22.02.2000!) het ek en ander besef dat daar iets oor die gestadigde ondergang van Afrikaans en die Afrikaner gedoen moet word en daarom hierdie … Lees verder
Die ondergang van die kultuurmens
Deur Joseph Secrève
Een van die interessante eienskappe om in Europa te woon is dat ‘n mens die kans gegun word om te sien hoe samelewings gevorder het van die kultuurfase na die beskawingsfase. Sommige volkere het al die beskawingsfase … Lees verder
Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik
deur Karel Combrinck
Daar is die afgelope tyd heelwat opmerkings gemaak en kommentaar gelewer op Praag oor kultuur en by name die Afrikaanse kultuur, wat my noop om ook iets oor die onderwerp by te voeg.
Die voedingsbronne van die … Lees verder
Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk
Soos jy hier begin lees sê jy seker vir jouself: Nog iemand wat iets te sê het oor Afrikanerskap, nog iemand wat ‘n eier te lê het oor hoe om al ons probleme op te los, wie … Lees verder
Front Nasionaal teen Kovsie-‘transformasie’
Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die … Lees verder