Dan Roodt: Word SA howe nou boendoehowe waar oor beeste gekibbel word?

Die nuus dat ‘n swart regter in die hooggeregshof gelas het dat ‘n verkragter ‘n afkoopboete van R100 000 aan sy slagoffer betaal, demonstreer in welke mate ons hofgeboue steeds in Westerse styl gebou is, maar dat die regstelsel lankal … Lees verder

Front Nasionaal tree tot verkiesing toe

‘n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister ná betaling van die deposito’s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys vir die Gautengprovinsie verskyn.… Lees verder