Rassisme en heksery

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

– ‘n Repliek aan Gerrit Brand

Dit is soms moeilik om reaksie uit my mede-Afrikaanssprekendes te kry, nieteenstaande die kulturele, politieke en toenemend ook ekonomiese krisis … Lees verder

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder

Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi?

Pretoria: Protea-boekhuis

Datum: 2008

ISBN: 978-1-86919-256-3
Prys: R160

Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder … Lees verder