Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20

By die G20-beraad in China het president Obama gedreig om ‘n kuberoorlog teen Rusland te loods en gesê: “Kyk, ons beweeg in ‘n nuwe era hier waar ‘n aantal lande ‘n groot kapasiteit het. En eerlik, ons het meer kapasiteit … Lees verder

Hoeveel divisies het die Afrikaner?

Josef Stalin het eendag vir sy raadgewers gevra: “Hoeveel divisies het die Pous?”

In die denkraam van vandag se politieke kommentators ontstaan die vraag gereeld: “Wat kan ‘n klein groepie Afrikaners vermag teenoor die permanente swart meerderheid? Oftewel, hoeveel divisies … Lees verder

Kuberoorlog

“Die volgende wêreldoorlog gaan in die kuberruim plaasvind, en dit sal ‘n katastrofe wees. Die verlies van sy kubernetwerke sal enige nasie op sy knieë dwing. In ‘n kuberoorlog is daar geen supermoondhede nie en alle nasies is kwesbaar daarvoor…”… Lees verder