Mossack Fonseca: ‘Enigste misdaad is kuberinbraak’

Die enigste misdaad wat gepleeg is, is van ‘n kuberaard, volgens Ramon Fonseca, een van die stigters van Mossack Fonseca, die regsfirma wat die middelpunt van die Panama Papers is.

Fonseca het gesê die firma het ‘n klag by die … Lees verder

FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van aanval op JP Morgan Chase

Die FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van die aanval op die rekenaarstelsels van JP Morgan Chase, het Bloomberg berig.

‘n Rekenaarvirus, gedeeltelik in Russies geskryf, het glo data van 70 miljoen Amerikaanse kliënte gesteel.

Volgens die verslag, het JP Morgan Chase … Lees verder