Vier van Zim vas vir wildboer se moord

Vier Zimbawiërs het Maandag in die Mokopane-landdroshof verskyn weens die moord op dr. Louis-John Botha (64), ‘n wildboer van Swartwater in Limpopo.

Die verdagtes Bruce Mho (23), Trymore Nyube (23), Daniel Lismart (27) en Anton Moyo (27), is glo voorheen … Lees verder