Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu

George in die Tuinroete is die jongste dorp in die Wes-Kaap om waterbeperkings in te stel, te midde van ‘n waterkrisis wat dreig in die provinsie en waterpolisie wat ontplooi word.

Die plaaslike munisipaliteit het bekend gemaak dat die waterbeperkings … Lees verder

Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen

Die Duitse kanselier Angela Merkel is nie van plan om die grense van Duitsland gou te sluit nie ten spyte van haar aankondiging van sekere beperkings op onwettige immigrante en familieherenigings.

Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 … Lees verder

Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig

Die krisis in hoër onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel.… Lees verder

Duitsers aangemoedig om kos en water te berg

Duitsland het sy bevolking aangemoedig om kos en water te berg ter voorbereiding vir moontlike terroriste- of kuberaanvalle, in die eerste burgerlike verdedigingstrategie sedert die einde van die Koue Oorlog.

Die plan is die eerste breë opdatering sedert 1995, toe … Lees verder

Skok na Oostenrykse kanselier bedank

Oostenryk se kanselier het bedank weens die migrantekrisis wat sy land teister.

Werner Faymann (56) het Maandag uit sy pos getree te midde van ‘n opstand in sy Sosiaal-Demokratiese Party omdat hulle deur die Vryheidsparty geklop is in die eerste … Lees verder

Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit

Die liggame van 34 migrante, van wie minstens sewe kinders is, is Dinsdag dood op twee strande aan Turkye se Egeïese kus gevind, nadat hulle oënskynlik probeer het om na die nabygeleë Griekse eiland Lesbos te gaan.

Die migrante, wat … Lees verder

EU wil druk op Turkye plaas om migrantestroom te beperk

Leiers van die Euro­pese Unie (EU) het vergader om druk op Turkye uit te oefen om die toestroming van migrante na Europa te beperk.

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, het gesê dit is “onaanvaarbaar” dat die kort seeroete na Griekeland … Lees verder

Hongarye dryf migrante met waterkanonne terug

Hongaarse onlustepolisie moes waterkanonne gebruik om fortuinsoekers terug te dryf in Horgos, ’n grensdorp tussen Hongarye en Serwië.

Europa se 20 jaar lange paspoortvrye Schengen-sone loop die gevaar om in duie te stort, met Duitsland wat grensbeheer by sy grens … Lees verder

Migrante-krisis aanstons in Luxemburg bespreek

Die migrante-krisis in Europa sal op 14 September in Luxemburg bespreek word.

Ongunstige publisiteit oor die dodetal van omwettige aankomelinge wat reeds in hul tog oor land en op see omgekom het, noop EU-lidlande om te reageer.

Minstens 2 500 … Lees verder

Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy

‘n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer.

Die konvooi het Hongarye binnegegaan om “vlugtelinge” op te laai om hulle te help om in … Lees verder

Zimbabwe kripeer sonder kos

Die feit dat Zimbabwe sowat $300 miljoen se voedselhulp nodig het hierdie jaar as gevolg van ‘n massiewe daling in produksie van mielies is te danke aan die verflenterde landboubeleid van die regerende party, het die opposisieparty Dinsdag gesê.

President … Lees verder

Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes

Die media kan nie bekostig dat ‘n goeie krisis verlore moet gaan nie, skryf Jan Viljoen.

“It’s long been understood, hundreds of years, that unless people are controlled, they are going to challenge power. They will not simply willingly accept

Lees verder

Geen einde in sig met verlammende poskantoorstaking nie

Daar is geen einde in sig met die poskantoorstaking wat Suid-Afrika lamlê nie.

Die staking is nou reeds in sy vyfde week met alle poskantoor-werksaamhede wat heeltemal tot stilstand gekom het ná ‘n vakbond verdere dreigemente gemaak het.

Volgens die … Lees verder

Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp

Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het.

Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en … Lees verder