Trump se verhouding met Rusland stuur skuddings deur VN

President Donald Trump se goeie verhouding met Rusland het gesorg vir skuddings in die Verenigde Nasies, want Amerikaanse bondgenote is bekommerd dat ‘n vennootskap tussen Washington en Moskou ‘n historiese magsbalans wat dateer uit die Koue Oorlog, kan ondermyn.

Die … Lees verder

Rusland onttrek aan Internasionale Strafhof

Rusland het amptelik onttrek aan die Internasionale Strafhof se stigtingsverordening, het die Kremlin se webblad aangekondig.

Die besluit is geneem ‘n dag nadat ‘n verslag uitgereik is waarin Rusland se inlywing van die Krim as ‘n “besetting” geklassifiseer word, terwyl … Lees verder

Rusland verbied VSA se gebruik van vuurpylenjins

soyuzRusland wil die VSA verbied om Russies vervaardigde vuurpyl-enjins vir militêre satelietprojekte te gebruik, het die adjunk-premier Dmitri Rogozin Dinsdag volgens Newsweek aangekondig.

Dit behels die MK-33 en RD-180 enjins wat Rusland aan die VSA beskikbaar gestel het.

Dié besluit … Lees verder

China vertel Merkel dat Krim hulle nie raak nie

Met Duitsland as ‘n belangrike handelsvennoot van China, het samesprekings tans tussen Merkel en die Chinese president Xi rondom ekonomiese kwessies gehandel.

China het tydens die mediakonferensie herhaal dat hulle neutraal staan teenoor die kwessie in die Krim en dat … Lees verder