Deel 1 van Die storie van Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 639p, R450) deur WAM Carstens en EH Raidt is op 14 November gepubliseer. Dit word aangebied as ‘n biografie van ‘n taal. Deel 1 se newetitel is: Uit Europa … Lees verder
Etiket: kreools
Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa
Dis nogal opvallend watter prominente rol Nederlanders, maar ook deesdae taalkundiges van die Potchefstroomkampus van die NWU, speel om die “kombuistaalteorie” van Afrikaans te bevorder! Eers was daar Valkhoff wat met sy boekie New light on Afrikaans and Malayo-Portuguese in … Lees verder
Totale aanslag op Afrikaans
Terwyl die frase “totale aanslag” deesdae weer veld wen onder kenners om die allesomvattende konflik te beskryf waarin Afrikaners hulself bevind, is PRAAG oor die afgelope weke deur verskeie individue genader wat hul misnoeë uitgespreek het oor die ongekende ondermyning … Lees verder
Is jy ‘actually’ Afrikaans?
Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.
Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder
Afrikaans krepeer
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder
Die Afrikaanse Taalraad en Trantraal-mengeltaal
deur Leon Lemmer
Daar word dikwels beweer dat die mens in Afrika ontstaan het. Daar is egter groot eenstemmigheid dat beskawing, dus gesofistikeerde of ontwikkelde kultuur, hetsy Westers of Oosters, op ander kontinente ontwikkel het. Daar is selfs diegene wat … Lees verder