Hoofstroom Amerikaanse media raak al hoe meer onnosel oor die ‘Kremlin’

Die Verenigde State is in groot gevaar om deur die Russies-Ortodokse Kerk oorgeneem te word, volgens die tydskrif Time. Ten minste, dit is wat die beeld van die Withuis wat met die ikoniese katedraal in Moskou verweef is, op die … Lees verder

Kremlin ontken gerugte oor Poetin se gesondheid

Pres. Wladimir Poetin se woordvoerder­ het gerugte ontken wat op die internet oor die Russiese staatshoof se gesondheid versprei is.

Dmitry Peskof het Donderdag aan die Ekho Moskvy-radiostasie­ gesê die president is “absoluut gesond en bygevoeg dat sy handdruk nog … Lees verder

Optog vir vermoorde Russiese opposisiefiguur gehou

Ondersteuners van die Russiese opposisieleier Boris Nemtsof het gistermiddag in Moskou ‘n optog gehou en geëis dat die moordenaars van dié vurige teenstander van pres. Wladimir Poetin aan die kaak gestel word en vir dié moord boet.

Die 55-jarige voormalige … Lees verder

Poetin wil krisis in Oekraïene tot einde bring

Nege mense het vermoedelik omgekom na ʼn Oekraïnse helikopter Dinsdag neergeskiet is.

Die voorval het naby Slaviansk in die oostelike gedeelte van die Oekraïne gebeur.

Die voorval kom te midde van pogings deur die Russiese president Wladimir Poetin om die … Lees verder

VSA en Rusland gaan kernarsenale snoei

Barack Obama en Dmitri Medwedef het Maandag in die Kremlin ooreengekom om die twee lande se kernarsenale met byna ’n derde te verminder. Obama se tweedaagse besoek aan Moskou het Woensdag ten einde geloop.

Agt verdere voorlopige verdrae is ook

Lees verder