WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Die nuutste WikiLeaks donderslag bekend as Vault 7 ontbloot die CIA se inbraakpraktyke, en word beskou as ‘n wekroep vir rekenaargebruikers en IT-reuse.

Die internasionale nie-winsgewende organisasie het onthul hoe die CIA op die hele wêreld met sagtewaregereedskap kan spioeneer … Lees verder

Pateet Macron blameer ‘Russiese krakers’ vir sy probleme

Emmanuel Macron, soos verloorder Hillary Clinton, is blykbaar die jongste slagoffer van “Russiese krakers”. Hy is geteiken deur ‘n parallelle “Russiese kraak- en fopnuus-veldtog”, volgens sy digitale veldtog bestuurder.

Maar die tweetjies kon nie enige bewyse van sodanige bedrywighede gee … Lees verder

Kubermisdadigers teiken SA

Internasionale kubermisdadigers het reeds honderde miljoene rande van Suid-Afrikaners gesteel deur gesofistikeerde aanvalle op finansiële instellings in die land.

Sulke misdadigers word boonop selde of ooit vasgevat.

Vroeër vanjaar het krakers meer as R180 miljoen van Standard Bank gesteel nadat … Lees verder

FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van aanval op JP Morgan Chase

Die FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van die aanval op die rekenaarstelsels van JP Morgan Chase, het Bloomberg berig.

‘n Rekenaarvirus, gedeeltelik in Russies geskryf, het glo data van 70 miljoen Amerikaanse kliënte gesteel.

Volgens die verslag, het JP Morgan Chase … Lees verder