Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af

NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maat­skappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende ’n dissiplinêre ondersoek, geskors word.

Die bestuurende direkteur wat aangesê is om sy kantoor te ontruim sodat die … Lees verder

Eskom-skorsings veroorsaak skokgolwe

In reaksie op die skorsing deur die voorsitter van die Eskomraad, het graderingsagentskappe hul “kommer” oor die gebrek aan bestendigheid van kragvoorsiening te kenne gegee.

Die voorsitter van die Eskomraad, Zola Tsotsi het aangekondig dat die kragverskaffer se uitvoerende hoof, … Lees verder

Beleërde Eskom wil van wittes ontslae raak

Eskom wil die aantal wit ingenieurs in sy diens verminder deur 1 081 ingenieurs en 2 179 wit ambagsmanne af te dank, volgens ‘n verslag deur ‘n arbeidskenner Jan de Lange in die Sondagkoerant Rapport.

Die nuwe regeringsriglyne vereis dat … Lees verder