‘n Brand het kort na die middaguur by die verwerkingsaanleg van die Rössing Uraanmyn by Arandis uitgebreek. Volgens voorlopige aanduidings het die brand in die bergingsaanleg vir uraanoksied ontstaan, maar het nie na die res van die aanleg versprei nie. … Lees verder
Etiket: kragsentrales
Eskom kondig Fase-2 beurtkrag aan
Eskom het Maandagmiddag aangekondig dat hy fase twee van beurtkrag begin toepas het, het Sapa berig.
“Beurtkrag het van 15:00 af van fase een na fase twee beweeg,” het die kragreus in ‘n verklaring gesê. Beurtkrag sal tot 22:00 Maandagaand … Lees verder
Eskom ‘n tydbom weens swak instandhouding
Groot skade is aan die Duvha-kragsentrale aangerig ná ’n hewige ontploffing in die drukketel op 30 Maart vanjaar. Eskom swyg soos die graf oor die oorsake vir dié ontploffing wat ’n eerste in Eskom se geskiedenis is.
Kenners sê dit … Lees verder
Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas … Lees verder