Wanbetaling en kabeldiefstal laat SA sonder krag

Duisende Vrystaters kan oor die feestyd sonder krag wees, omdat munisipaliteite nie hul Eskom-rekeninge betaal nie, het RSG berig.

Die agt plattelandse munisipaliteite wat by Eskom in die skuld is, sluit in Nketoana by Reitz, Nala by Bothaville en Mantsopa … Lees verder

Eskom waarsku dat herstel tyd neem

Eskom het laat Donderdagaand sy fase drie beurtkrag beëindig, maar het gewaarsku dat dit kan tyd neem om die kragtoevoer na alle gebiede te herstel, het RSG berig.

Die kragverskaffer gaan gebuk onder geweldige druk om die ligte aan te … Lees verder