Misdadigers buit SA se kragkrisis uit

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sê die regering oorweeg alternatiewe bronne van energie om Suid-Afrika se huidige energiekrisis die hoof te bied.

Die voortgesette kragkrisis in Suid-Afrika lei tot al meer kommer oor veiligheid omdat misdadigers die situasie uitbuit. … Lees verder

Beurtkrag wag vir Namibië na SA se kragkrisis

’n Verslag wat deur internasionale­ kenners saamgestel is, waarsku dat Namibië ’n ernstige kragkrisis­ in die gesig staar vanweë die plaaslike­ afgeleefde­ hidroëlektriese kragaanleg­, asook die land se steun op Suid-Afrika, het die Republikein berig.

NamPower se beplande Kudu- en … Lees verder

Kabinet gaan kragkrisis bespreek

Die Kabinet gaan na verwagting Woensdag vergader om die land se elektrisiteitkrisis te bespreek, het RSG berig.

Eskom het Vrydag fase drie van beurtkrag ingestel na probleme by drie steenkoolkragstasies.

Die elektrisiteitskrisis het gisteraand tot chaos in Durban gelei, waar … Lees verder

Swak bouwerk veroorsaak Majuba-krisis

Die ineenstorting van ʼn steenkoolsilo by Eskom se Majuba-kragstasie in Mpumalanga Saterdag, is glo te wyte aan swak bouwerk.

Die kragstasie is na 1994 gebou.

‘n Energiekenner, Chris Yelland, het vroeër gesê die slordige bouwerk het tot die kragkrisis gelei.… Lees verder

Herrie se kerrie: Planne teen kragkrisis

Die kragkrisis wat Bethlehem en omstreke gery het, laat Herrie dink aan die vraag wat iemand uit die Molopo uit eendag by ‘n provinsiale landboukongres gevra het: “Wat het Suid-Afrika voor grondpaaie gehad?” En hy antwoord self: “Teerpaaie.”

So het … Lees verder

En die Trogvark-Oscar gaan aan?

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder

Mandela het elekrisiteitskrisis veroorsaak

Aangesien die smelt van aluminiumerts groot hoeveelhede elektrisiteit verbruik, maak sulke smelters grotendeels gebruik van "gratis" hidro-elektiese krag, of alternatiewelik spotgoedkoop gaskrag in Midde-Oosterse lande.

Australië wek soos Suid-Afrika 90% van sy krag met steenkool op, maar nogtans is dit vir BHP Billiton beter om hulle Australiese aluminiumerts … Lees verder