Gerugte van ‘n historiese ontmoeting tussen Trump en Poetin

Die eerste buitelandse reis van President Trump sal moontlik na ‘n vergadering met Rusland se Vladimir Poetin in die hoofstad van Ysland wees.

Die Sunday Times het onthul dat verkose-president Donald Trump hoop om die Russiese leier Wladimir Poetin binne … Lees verder

VSA stook oorlog in Europa

Die Amerikaanse minister van verdediging, Ash Carter, het vrese dat sy land ‘n oorlog aanmoedig verhoog met ‘n aankondiging oor die militêre opbou in NAVO-lande wat aan Rusland grens.

Carter sê die VSA sal militêre toerusting, insluitende oorlogstenks en artillerie … Lees verder

Poetin waarsku VSA teen uitbreiding in Europa

President Wladimir Poetin van Rusland het aangekondig dat 40 nuwe interkontinentale ballistiese missiele tot sy kernwapen-arsenaal gevoeg gaan word.

Poetin het die aankondiging saam met die Finse president Sauli Niinisto by die opening van ‘n wapenskou naby Moskou gedoen tydens … Lees verder

‘Die Weste stereotipeer nog altyd vir Rusland’: Russia Today-redaktrise

Margarita Simonjan, 33, hoofredaktrise van Russia Today. Sy het dié pos op die ouderdom van 25 ontvang.
Margarita Simonjan, 33, hoofredaktrise van Russia Today. Sy is reeds op die ouderdom van 25 in dié pos aangestel.

Margarita Simonjan, 33, is die hoofredaktrise van die staatsbeheerde satellietnuusnetwerk, Russia Today. In hierdie onderhoud, wat met die Duitse tydskrif Der … Lees verder

Rugby en die Afrikaner

deur Albert Brenner

Jy sal hom vind daar waar hy deur die strate van menige Westerse stad drentel – veral in Statebondshoofstede soos Londen, Dublin en Sydney.

En in die stede en dorpe van Suid-Afrika is hy ‘n algemene gesig…

Lees verder

Breek die regte mure af!

Die herdenking van die val van die Berlynse Muur 20 jaar gelede het vele liberale met jubeling laat terugdink aan die val van die apartheidsmure, ook so 20 jaar gelede.

Die twee gebeurtenisse word aan mekaar gekoppel as sou die … Lees verder