Katalonië wil onafhanklikheid van Spanje verklaar

Katalonië gaan “binne dae onafhanklikheid van Spanje veklaar”, het die leier van die outonome gebied aan die BBC gesê.

Tydens sy eerste onderhoud sedert Sondag se referendum, het Carles Puigdemont verklaar dat sy regering “aan die einde van dié week … Lees verder

Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’

Sunette Bridges
Sunette Bridges

Op haar Facebook-blad en in ‘n privaatepos, het die sangeres en Rooi-Oktober-aktivis Sunette Bridges ‘n uitspraak van dr. Dan Roodt – waarin hy noem dat redelike steun selfbeskikking vir Afrikaners moontlik sal maak – as ‘n “infame leuen” … Lees verder

Verbete Afrikaners

Ek sien Max du Preez vra die vraag “Waarom is Afrikaners so gatvas en verbete?” in Beeld en Die Burger se By van 17 Oktober 2009. Tipies van Max soek hy die fout by die Afrikaner. Alles net … Lees verder