Onluste nadat migrante in stadion toegesluit word

Polisiemanne op die Griekse eiland Kos het probeer om honderde migrante te beheer, deur hulle met brandblussers te spuit en met knuppels te slaan nadat onluste uitgebreek het.

Die polisie het migrante met knuppels geslaan om ’n stormloop te voorkom, … Lees verder

SA staar voedseltekorte in die gesig

Die Wêreld-voedselprogram sê Suidelike Afrika kan in die volgende maande voedseltekorte ondervind nadat die droogte in Suid-Afrika se mieliegordel, die oeste tot minder as 50 persent beperk het.

Die WVP sê Suid-Afrika se mielieoes is minstens `n derde minder as … Lees verder

Ses dood na bier, kos vergiftig is

kook‘n Swart man is dood en vyf ander is in ‘n kritieke toestand op Ngwavuma in die noorde van KwaZulu-Natal nadat hulle na bewering tuisgemaakte bier gedrink het.

‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê ses mense is na die Mosvold-hospitaal gehaas … Lees verder

Nuwe besems

Niks kan erger as Lawwe Lulu wees nie.

Vir die land se kommersiële landbousektor het ‘n skynbaar nuwe dag aangebreek toe Pres. Jacob Zuma Lulu Xingwana na ‘n ander portefeulje geskuif het, en wyle Dirk du Toit uit sy span … Lees verder

Lady Anne Barnard se waarnemings

In haar briewe kom 'n mooi beeld van die 18de-eeuse lewe in Kaapstad en omgewing na vore. Die historikus Anna Böeseken gee in Drie Eeue deel 2 ’n goeie samevatting van haar wedervarings en waarnemings. Só beskryf sy die manne … Lees verder

In haar briewe kom 'n mooi beeld van die 18de-eeuse lewe in Kaapstad en omgewing na vore. Die historikus Anna Böeseken gee in Drie Eeue deel 2 ’n goeie samevatting van haar wedervarings en waarnemings. Só beskryf sy die manne … Lees verder