Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste

Namate ‘n mens bejaard word, is jy geneig om eerder terug as vorentoe te kyk. Dit is so omdat die verlede oor meer jare strek as wat die toekoms inhou. In die verlede was daar goeie tye waarna jy verlang, Lees verder

Frankryk ontplooi 3000 reserwemagte om skole te beveilig

Frankryk sal sowat 3000 reserwetroepe ontplooi om veiligheid by skole te voorsien, het die ministers onderwys en sekuriteit aangekondig.

Anti-terreur maatreëls daarop gerig om studente vir moontlike aanvalle voor te berei, is ook opgeskerp.

Ongeveer 12 miljoen Franse skoolkinders maak … Lees verder