Sydney Gregan: Helen Zille se mistasting

Helen Zille skryf op 11 Augustus op politicsweb onder die opskrif “Why South Africa became a Criminal State” dat indien ons ooit wil verstaan hoe die ANC ‘n “plundermasjien” geword het, mens eers moet verstaan hoe dinge saamgestel was.

Die … Lees verder

‘Covidpreneurs’: ANC-kaders skep R2,2 miljard

ANC-kaders het soos hiënas op die Covid-19-noodfondse toegesak. Net wat persoonlike beskermingstoerusting betref, is daar sprake van R2,2 miljard wat na twyfelagtige transaksies en ondernemings gevloei het. Dié onthullings kom op die vooraand van ‘n verdere R70 miljard wat moontlik … Lees verder

Eskom straf Suid-Afrika met deurnagbeurtkrag

Ná jare van korrupsie, plundery en wanbestuur, is Eskom kennelik besig om al hoe verder in duie te stort want die elekrisiteitsverskaffer het gister (Saterdag) deurnagbeurtkrag van 16 tot 17 Maart aangekondig. Terwyl Eskom die Mosambiekse tifoon daarvoor blameer, is … Lees verder

Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou

Ek het die logika van bruin mense probeer karakteriseer (Praag 4 en 12 Augustus 2018), waaruit blyk dat veral wat die benadering tot Afrikaans betref daar ‘n groot kulturele gaping tussen die bruin elite en blankes is. Polities en … Lees verder

Leon Lemmer: Korrupsie in Kenia en Suid-Afrika

Nigerië word algemeen as die korrupste land in Afrika beskou. Dit maak hom heel moontlik die korrupste land in die wêreld omdat korrupsie deesdae so kenmerkend van en endemies in Afrika is. Dit was nie altyd so nie. Toe daar … Lees verder

Leon Lemmer: Jacques Pauw oor Suid-Afrika as ‘n ‘gangster’-staat

In sy boek, The president’s keepers: Those keeping Zuma in power and out of prison (Cape Town: Tafelberg, 2017, 423p; Amazon Kindle $17,66) beskryf Jacques Pauw Suid-Afrika as “Zuma’s gangster state – the state within the state” (Kindle 3741). Suid-Afrika … Lees verder

Zuma skop Blade uit in kabinetskommeling

Terwyl die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sedert die laat veertigerjare ‘n invloedryke of selfs oorheersende rol in die ANC gespeel het, het president Jacob Zuma vandag verras deur die SAKP-leier, Blade Nzimande, heeltemal uit sy kabinet te laat. In ‘n onverwagse kabinetskommeling … Lees verder

SAL: ‘SEB is net ‘n verskoning vir steel’

SAL (die Suid-Afrikaanse Lugdiens) betaal drie keer te veel vir die huur van vliegtuie omdat die ekstra geld in die sakke van die bestuur se vriende en SEB-begunstigdes verdwyn. Die miljoen liter branstof wat die lugdiens daagliks verbruik, word ook … Lees verder

HOP-huis aansoeke gebrand in Musina

Opposisiepartye en gemeenskapslede by Musina in Limpopo beweer dat munisipale amptenare en raadslede betrokke kon gewees het by ‘n brand die naweek by die kantoor van die munisipaliteit se behuisingsbestuurder, Kenneth Ravhuanzo.

Die brand is geblus voordat dit na die … Lees verder

OB se verslae oor verskeie skandale glo nie besonder diepgaande nie

Inligting oor die verslae wat na verwagting vandag deur die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, bekend gemaak gaan word, is klaarblyklik nie volledig nie.

Haar woordvoerder, Cleopatra Mosene, het by navraag bevestig dat verskeie verslae vandag deur die kantoor vrygestel … Lees verder

Demokratiese globalis bepaal nou Trump-beleid

Gary Cohn, ‘n demokratiese en disleksiese voormalige Goldman Sachs bankier, is tans die Withuis se nuwe liefling. President Trump, berig Reuters, noem Cohn sy nuwe gunsteling persoon, en “een van my genieë,” volgens ‘n bron naby aan Cohn.

Cohn is … Lees verder

Oproeriges gooi klip by Ogies en Hoedspruit

Vyf-en-twintig oproeriges is by Ogies in Mpumalanga in hegtenis geneem na ‘n onwettige optog Woensdag deur jeugdiges in die gebied. Hulle het die polisie, veiligheidswagte en geboue met klippe bestook.

Die betogers het ‘n beroep op die waarnemende bestuurshoof van … Lees verder