Oorbevolking in SA-tronke onder die loep

Suid-Afrikaanse tronke is nommer een in Afrika en elfde in die wêreld in terme van oorbevolking.

Dit is een van die kwessies wat aan die lig gebring is deur die Gebiedskommissaris vir die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), Nthako Nyapotse.… Lees verder

Regter sal Vrydag oor Derby-Lewis besluit na staat se absurde argumente

Die Staat is blykbaar vasberade om Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool in ‘n groter klug te laat ontaard met hul regspan se argumente wat toenemend neig na die absurde.

Die hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag beslis of Clive … Lees verder

Minister koggel wittes oor Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool sal Maandag as ‘n spesiale mosie in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.

Sy regsverteenwoordiger, Julian Knight, het gesê die mosie sal deur regter Selby Baqwa aangehoor word.

Derby-Lewis dien lewenslange tronkstraf uit … Lees verder

Minister bevestig dat De Kock onder toesig is

Die Minister van Justisie, Mike Masutha het bevestig dat die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock uit die gevangenis vrygelaat en onder toesig van korrektiewe dienste is, het RSG berig.

Die minister wou glo op versoek van De Kock geen verdere … Lees verder

Becker van Waterkloof-vier uit op parool

Christoff Becker, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, is Dinsdag op parool vrygelaat.

‘n Woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, het gesê Becker is vrygelaat na ‘n bevel van die hooggeregshof in Pretoria.

Sy prokureurs het vroeër dié maand ‘n … Lees verder

FN sal VN nader oor Derby-Lewis se parool

Die Front Nasionaal gaan die VN se Menseregtekommissie nader omdat Clive Derby-Lewis se mediese paroolaansoek sloer.

Die party sê in ‘n verklaring geen reaksie is ontvang van die Departement van Korrektiewe Dienste nie ondanks ‘n ondersoek deur die mediese paroolraad … Lees verder

G4S neem weer beheer van Mangaung-gevangenis

Die Departement van Korrektiewe Dienste het die beheer van die Mangaung-gevangenis buite Bloemfontein weer aan die veiligheidsmaatskappy, G4S, oorhandig, het RSG berig.

Die departement het in Oktober verlede jaar die beheer van die privaat-beheerde gevangenis oorgeneem. Die kommissaris, Zach Modise, … Lees verder

DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur

Eugene De Kock sal ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel.

James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister … Lees verder

Waterkloof 2 terug tronk toe na Beeld flink stemming maak

tronkDie Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste die Waterkloof 2 se paroolkansellasie verwelkom.

Die voorsitter, Vincent Smith, sê die beslissing sal ‘n boodskap stuur dat onwettige optrede nie in tronke geduld sal word nie.

Dit is nie bekend of die … Lees verder

Selebi verbeek glo nie paroolvoorwaardes nie

Die departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat die voormalige polisiekommisaris Jackie Selebi nie sy paroolvoorwaardes verbreek het deur sy huis te verlaat nie.

Volgens koerantberigte is Selebi gister in Pretoria gewaar waar hy inkopies gedoen het.

Die adjunk-hoofkommisaris van … Lees verder

Diewe in uniform

Ook die polisie maak hulle aan dié soort gedrag skuldig en ongeveer 'n kwart van die sogenaamde geregsdienaars beskik oor misdaadrekords.

Maar dat die tronbewaarders helder oordag by 'n drankwinkel die voorraad wegdra sonder om te betaal, toon in watter … Lees verder

Ook die polisie maak hulle aan dié soort gedrag skuldig en ongeveer 'n kwart van die sogenaamde geregsdienaars beskik oor misdaadrekords.

Maar dat die tronbewaarders helder oordag by 'n drankwinkel die voorraad wegdra sonder om te betaal, toon in watter … Lees verder