Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou.
Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, sê hy sal die diens in Engels waarneem. Hy sê die moskee sal toeganklik wees … Lees verder

Met die oë van die wêreld steeds op die aardbewingramp in Haïti gerig, bied ‘n gebeurtenis wat hom van vandag af in Nederland afspeel, in daardie land sterk kompetisie vir nuus uit die rampgebied.
Die verhoor van Geert Wilders, leier … Lees verder
'n Franse openbare swembad in 'n voorstad van Parys, Emerainville, het 'n Moslemvrou in 'n "boerkini" verbied om daar te swem.
Franse wetmakers, 32 van hulle, is tans besig om te oorweeg of die boerka, die allesbedekkende kledingstuk
… Lees verder